Die Luiperd Struikel: Die storie oor Bophuthatswana, (Paperback)

★★★★★ 5.0 148 reviews

$30.00
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

Sold and shipped by majahoevel.de
We aim to show you accurate product information. Manufacturers, suppliers and others provide what you see here.
$30.00
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

How do you want your item?
You get 30 days free! Choose a plan at checkout.
Shipping
Arrives Aug 21
Free
Pickup
Check nearby
Delivery
Not available

Sold and shipped by majahoevel.de
Free 30-day returns Details

Product details

Management number 240136249 Release Date 2026/07/16 List Price $12.00 Model Number 240136249
Category

Die Luiperd struikel, is my boek reeds geskryf in 2008 maar nou eers gepubliseer.
Bophuthatswana tussen 5 en 13 Maart 1994 sou nooit weer dieselfde wees nie.
Veraad teenoor President Lucas Mangope deur sy ministers van verdediging en Bevelvoerders van die weermag en Polisie van Bophuthatswana georkestreer deur die Suid Afrikaanse Intiligensie dienste gelei deur Generaal Constant Viljoen, Kol"s Jan Breytenbach Jack Turner, Antonie Botse en ander deur n plan reeds in aksie geroep in 1993 VOOR die stigting van die Volksfront.

Die plan was om al die sogenaamde Bantustans soos Bophuthatswana, Transkei, Ciskei en Venda te kry om te herintegreer in Suid Afrika, om dit sodoende makliker vir die ANC te maak om die verkieing te kan wen. Die Inkatha Vryheids Party sou maklik die verkiesing kon wen sou daardie integrasie NIE plaasvind nie.

Die betrokkenheid van die Volksfront se oproep tot hulp verleening aan Lucas Mangope vanaf President Mangope aan die Volksfront leier Constant Viljoen is as te ware ingestem daartoe, maar ge handrem deur Generaal Constant Viljoen om die plan in werking te hou. President Lucas Mangope het dit agtergekom en daarinteen n oproep om hulp aan Eugene terre Blanche van die AWB gerig.

DIE AWB het gehoor gegee, min wetende dat hulle en President Lucas Mangope reg in die hande van n groter plan inspeel. Die media se betrokkenheid deur bekende joernaliste te gebruik van die sogenaamde "Bang bang club" om die werklikheid te verdraai om die naratief te pas wat die regering wil he, is so duidelik soos daglig en niemand anders as die Boerehaters Greg Marinovich and Peter de Ionno.

Alhoewel gedeeltes van die boek fiktief van aard is omdat ek nie self daar betrokke was nie, soos bevoorbeeld die beplanning van die omverwerping ens het ek werk daarvan gemaak om soveel inligting moontlik te in, om so na as moontlik die werklike gebeure te weerspieel wat gelei het tot die val val Bophuthatswana. Dat diegene genoem wel betrokke was by die insident is n gegewe en die inligting daaromtrent sal wel later tot bekentenis kom wanneer die tyd dit so verwag.

Die gedeeltes waarin ons opgeroep is, onttrek het, geveg het, en oorwin het .....ja oorwin het want ons was getoets daar was ek self betrokke, daarvan kan ek self getuig. Ek hoor steeds die geluide, proe steeds die kruit, ruik steeds die gebrande vlees en onthou steeds die drie wat die hoogste prys betaal het vir veraad !

Die boek " Die Luiperd struikel" vertel die verhaal wat in Bophuthatswana gebeur het, die veraad, die toets, die moord, en die nagevolge daarvan.

Boere Republiekein

• Die Luiperd Struikel: Die storie oor Bophuthatswana, (Paperback)
• Author: Boere Republiekein
• ISBN: 9798181246591
• Format: Paperback
• Publication Date: 2026-06-12
• Page Count: 244
Book format Paperback
Fiction/nonfiction Non-Fiction
Genre Biography & Memoirs
Publication date June, 2026
Pages 244
Subgenre Historical
Series title No Series
Number in series 0
Edition 1
Publisher Amazon Digital Services LLC - Kdp
Language Afrikaans
Is collectible N
Recording time 0 min
Retail packaging Single Piece
Assembled product dimensions (l x w x h) 6.00 x 0.61 x 9.00 in
Assembled product weight 0.66 lb
Bisac subject heading Biography & Autobiography

Correction of product information

If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.

Correction Request Form

Customer ratings & reviews

5 out of 5

148 ratings | 61 reviews
How item rating is calculated
View all reviews
5 stars
90% (133)
4 stars
0% (0)
3 stars
0% (0)
2 stars
0% (0)
1 star
10% (15)
Sort by

There are currently no written reviews for this product.